top of page
INLIGTING: MAROELASFONTEIN WILDSPLAAS
Maroelasfontein Wildsplaas is geleë in 'n rustige bosveld omgewing, ongeveer 1 uur en 15 minute van Pretoria.
Daar is drie chalets wat tot 16 gaste kan huisves en is ideaal vir klein groepe. Die kamp het 'n pragtige braaiarea en swembad, perfek vir 'n rustige naweekwegbreek saam met vriende of familie.
Oorvloed van wild en voëls vir die natuurliefhebber.
bottom of page