top of page

INLIGTING: GELUKSVLEI GASTEPLAAS

Geluksvlei Gasteplaas is geleë in 'n rustige bosveld omgewing, ongeveer 1 uur en 15 minute van Pretoria.

Ses selfsorg eenhede in 'n gesamentlike kompleks verseker privaatheid en rustigheid in 'n unieke saam-kuier omgewing vir groter groepe.

Geriewe sluit 'n swembad, tennisbaan, tafeltennistafel en DSTV in die leefvertrek in. 'n Boma met braaigeriewe sowel as individuele braaigeriewe is beskikbaar. 'n Ruim saal langs die kompleks is ideaal vir klein onthale.

Oorvloed van wild en voëls vir die natuurliefhebber.

bottom of page