AANWYSINGS NA MAROELASFONTEIN WILDSPLAAS
7.5 km vanaf Tsékáma Lodge
19 km vanaf Jubaweni
GPS Koördinate: S24°50'07.4" E028°36'47.6"
ROETE VANAF PRETORIA / JOHANNESBURG
​
-
Volg die N1 van JHB/PTA in rigting Polokwane.
-
Neem die LINKER baan by die Kranskop tolhek, en verlaat die hoofweg.
-
By die t-aansluiting, draai regs op die R33 in die rigting van Marble Hall.
-
Ry ongeveer 18 km tot by Maroelasfontein Jagplaas aan die linkerkant.
ROETE VANAF MPUMALANGA
​
-
Volg die N11 deur Groblersdal en Marble Hall.
-
Neem die N11/R33 pad in die rigting Mokopane.
-
Ry ongeveer 16 km en draai links op die R33 (Modimolle).
-
Volg hierdie pad vir ongeveer 35 km.
-
Draai regs op die R33 na Modimolle.
-
Ry ongeveer 23 km tot by Maroelasfontein Jagplaas aan die regterkant.
ROETE VANAF BELA-BELA
​
-
Volg die R101 in rigting Klein Kariba.
-
Draai regs op die Eersbewoond pad.
-
Ry tot by die t-aansluiting en draai regs op die R33 in rigting Marble Hall.
-
Ry ongeveer 20 km tot by Maroelasfontein Jagplaas aan die linkerkant.
ROETE VANAF MODIMOLLE
​
-
Volg die R33 in rigting Marble Hall.
-
Ry ongeveer 27 km tot by Maroelasfontein Jagplaas aan die linkerkant.
Ingang
Ingang